When I design jewellery, each piece is unique and special to me. Created with love, passion and precision by the most trustworthy and highly skilled craftsmen in South Africa.
Every ring that leaves my hands contains a little piece of my soul.
Fia! My vriendin het uiteindelik in New Zealand uitgekom en ek is "over the moon", baie baie dankie! Ek is 'n baie gelukkige en bevoorregte vrou om 'n Fia Fourie oorspronklik ontwerpte ring aan my vinger te dra.
Fia, wil jou graag net bedank vir jou uitstekende werk! Ek is in die wolke met my ring!
Baie baie dankie! Dit is ongelooflik mooi...Awesome fantasmagories mooi.... Dankie dankie dankie!
Ancari